Veldjie Huis

Asemrowende natuurskoon Word soggens wakker met die bosveld en Groot 5 op jou voorstoep.

Contact Us

About Us

Word wakker met die Koning van die bosveld wat vlak by Veldjiehuis die rooidag groet. Ervaar n olifant trop en verskeie ander wildsoorte wat vroeg soggens of laat skemer hulle dors in die standhoudende Boekenhoutspruit, skaars 300 meter van Veldjiehuis kom les.
Ons is geleë in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat.
Veldjiehuis beskik oor die volgende geriewe:
• 4x Slaapkamers wat 3 persone met gemak kan huisves genaamd Troupant, Uil, Hoep-Hoep en Suikerbekkie.
• Elke kamer beskik oor ‘n koningsgrootte bed en addisionele enkelbed.
• Die beddens kan uitmekaar geskuif word (3x enkelbeddens).
• Die twee hoofslaapkamers (Troupant en Uil) het hulle eie en-suite luukse badkamers vir privaatgebruik.
• Die ander twee slaapkamers (Hoep-Hoep en Suikerbekkie) deel n gesamentlike badkamer.
• Elke badkamer bestaan uit n bad, stort, wasbak en toilet.
Met ‘n groot leefarea, ten volle toegeruste kombuis, lieflike stoep en boma, maak dit ‘n lekker kuier huis.

Province / Region:

Contact Form

Blank Form (#5)

Contact Information

Please provide your contact information for our team to get back to you.


Enquiry / Booking Information

To ensure we can give you the best and most accurate feedback, please include as much information as you can.


All Rights Reserved of this website. All trademarks, logos, images, and content remain the property of their respective owners. Unauthorized use, reproduction, or distribution of any material from this website is prohibited without prior written consent.

Local business network website by InfiniTech Web
Visits (All):
Today: 73 | This Week: 1158 | This Month: 1904
This Year: 58391 | Total: 75400